Zani Smith Douglas by colin | Aug 25, 2024 Om mens se baba te laat inent is nie lekker nie, maar dankie Lisa dat jy daarvoor my baba by my huis kom inent het. Baie dankie Lisa! Jy’t so n mooi omgee hart.