Cherice Grobler by colin | Aug 25, 2024 Lisa is n pragtige mens binne en buite!! Sy doen haar werk met soveel passie en liefde!! Dis n absolute plesier om my baba se spuite by haar kliniek te doen!!! Dankie Lisa ♡♡♡