Lisa so baie dankie dat jy met soveel liefde en omgee werk. Sy spuit my baba al van 6 weke af en gister haar 9maande spuit gekry met die eerste spuit was daar nie eers n traan nie! ♥️ Lisa jy is net amazing in wat jy doen! Dankie ek is dankbaar vir n engel soos jy! 🙏🏻